Polls
Home
Welkom by die Kleine Winkel
|
Welkom by Die Kleine Winkel
Hoe het ons ontstaan? In 2006 het ek bedank uit die korporatiewe wêreld en "Die Kleine Winkel" begin. Dis vir my 'n fees as die dames hier kom kuier, en ons net vrye teuels kan gee aan ons kreatiwiteit.
By die Kleine Winkel is dit die volgende:
Kom kuier saam met ons en word deel van hierdie groot gesin!
|



Ek, Liesel van der Merwe, het na vele oorwegings besluit dat die enigste uitweg vir my gaan wees om my eie besigheid te begin, sodat ek by my kinders kan wees. My werk moet vir my 'n passie wees, en hier het ek dit gevind.
In my winkel gaan jy ook 'n bietjie geestelike vervulling kry. Daar is allerhande Christelike geskenkies beskikbaar soos die volgende:

